advertisement
Question
Posted by: aL | 2010/08/23

pcos

Ek is nou onlangs gediangnoseer met PCOS, maar het vergeet om die dokter 2 vra te vrae. Voor ek menstrueer raak ek ongelooflik naar. Dit is die afgelope paar maande so, met baie erg pyn. As ek menstrueer is dit erg klonte. Is dit agv die PCOS

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo aL
Die pyn kan die naarheid veroorsaak. Die klonte gebeur as mens baie swaar menstrueer en kan van die PCOS wees. Vra jou dokter om vir jou voorkomende medisyne voor te skryf vir die naarheid en pyn - iets soos valoid en 'n anti-inflammatoriese middel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/23

Hallo aL
Die pyn kan die naarheid veroorsaak. Die klonte gebeur as mens baie swaar menstrueer en kan van die PCOS wees. Vra jou dokter om vir jou voorkomende medisyne voor te skryf vir die naarheid en pyn - iets soos valoid en 'n anti-inflammatoriese middel.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement