advertisement
Question
Posted by: betsie | 2011/03/04

pax

wat se pille is pax en waar voor word dit gebruik en die newe efekte van die pille
dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Betsie

Pax is 'n kalmeermiddel - Dit word vir angsversteuring gebruik, maar ook vir verskeie ander indikasies: Dit kan help om jou gouer aan die slaap te laat raak (en om jou beter te laat slaap) indien dit kort voor bedtyd gedrink word; Dit kan ook tesame met pynmedikasie gebruik word vir die verslapping van spiere.

Dit is egter potensieel verslawend en moet vir slegs vir kort periodes geneem word. Algemene newe effekte sluit moegheid, verwarring en hoofpyn in.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/03/07

Hi Betsie

Pax is 'n kalmeermiddel - Dit word vir angsversteuring gebruik, maar ook vir verskeie ander indikasies: Dit kan help om jou gouer aan die slaap te laat raak (en om jou beter te laat slaap) indien dit kort voor bedtyd gedrink word; Dit kan ook tesame met pynmedikasie gebruik word vir die verslapping van spiere.

Dit is egter potensieel verslawend en moet vir slegs vir kort periodes geneem word. Algemene newe effekte sluit moegheid, verwarring en hoofpyn in.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.