advertisement
Question
Posted by: Wit Zombie | 2009-11-02

Pavy se koekies

Hi, Cybertooth tiger.
Ekt n moerse probleem. My great dane/scottish terrier/basset kruis behave soos n mal koei. Sy, Pavy, hop op die yskas as ek nie kyk nie en steel my 1jarige seuntjie se romany creams van die top shelf af. So elke ogend sit ek met n huilende seuntjie en n kombuisvloer vol krummels. Kannie my stem dikmaak nie want dan grom Pavy en vreet my girl se lazyboy se pote af. Ek kannie nog pote bekostig nie en die mense by furniture city kyk my al hoe snaakser aan. Hoe gemaak met Pavy?

WZ

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo WZ

Steek die koekies in die mikrogolf weg en kyk of jou hond slim genoeg is om dit oop te kry. As sy dit oopkry is sy slim genoeg om vir haar werk te kry by Pick en Pay.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cybervet | 2009-11-04

Hallo WZ

Steek die koekies in die mikrogolf weg en kyk of jou hond slim genoeg is om dit oop te kry. As sy dit oopkry is sy slim genoeg om vir haar werk te kry by Pick en Pay.

Reply to Cybervet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement