advertisement
Question
Posted by: Helena | 2011/03/09

Patrick Holford

Geagte dokter

Graag wil ek u gedagtes weet oor Patrick Holford se low GM dieeet. Is hy maar net Nog ''n " fly by night"  of die " real deal?" 

Groete,
Helena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Helena
Ek is altyd bietjie huiwerig om Patrick Holford se boeke en produkte aan te beveel aangesien hy geen wetenskaplike opleiding in voeding het nie. Sommige van die beginsels wat hy propageer is goed, maar dit is nie nodig om al die duur produkte wat hy aanbeveel te koop nie. Hy is 'n uitstekende verkoopsman! In SA het ons baie inligting oor hoe om 'n lae GI-dieet toe te pas. Besoek die Webwerf van die 'Glycemic Index Foundation' by www.gifoundation.com waar jy inligting oor die GI en lae-GI boeke sal bekom teen baie redelike pryse wat op Suid-Afrikaanse produkte geskoei is. Verder kan jy ook op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy klik en dan op 'Weight loss' en 'The Glycaemic Index' om artikels oor hierdie onderwerp te lees.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/03/09

Beste Helena
Ek is altyd bietjie huiwerig om Patrick Holford se boeke en produkte aan te beveel aangesien hy geen wetenskaplike opleiding in voeding het nie. Sommige van die beginsels wat hy propageer is goed, maar dit is nie nodig om al die duur produkte wat hy aanbeveel te koop nie. Hy is 'n uitstekende verkoopsman! In SA het ons baie inligting oor hoe om 'n lae GI-dieet toe te pas. Besoek die Webwerf van die 'Glycemic Index Foundation' by www.gifoundation.com waar jy inligting oor die GI en lae-GI boeke sal bekom teen baie redelike pryse wat op Suid-Afrikaanse produkte geskoei is. Verder kan jy ook op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy klik en dan op 'Weight loss' en 'The Glycaemic Index' om artikels oor hierdie onderwerp te lees.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.