advertisement
Question
Posted by: Erika | 2008/10/20

Pasta

maak dit vet help dit as jy dit opkook en afspoel watter maak min vet dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Erika
Alle voedsels het die potensiaal om mens vet te maak as mens te veel daarvan eet. Pasta gemaak van Durum koring (kyk op die etiket) het 'n lae glisemiese indeks (GI) en as jy dit in matige hoeveelhede eet (1/2 koppie) saam met lae-vet souse (bv tamatie en uie of groente of Bolognaise sous gemaak van baie-lae-vet maal vleis) dan behoort dit nie vet te maak nie.
Geniet dit
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Italia | 2008/10/20

Ek bly nou al 7 jaar in Italie en hier eet hulle elke dag pasta vir middag ete. Die geheim is om net 60g - 80g (geweeg rou pasta) te eet met ' n sous soos DietDoc aanbeveel. Hier maak ons ook souse met groente soos murgpampoentjies gebraai in ' n eetlepel olyfolie en ' n stukkie uie, en ' n teelepel parmigiano kaas. Ook met aartappels en gerookte spek. Jy kan ook carbonara maak met spaghetti , spek en eiers en parmigano kaas maak. Is baie lekker. Geniet dit

Reply to Italia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement