advertisement
Question
Posted by: ouma | 2010/02/07

pasgebore baba met probleem

Naand dokter,
My baba is pas gebore, die pediater se daar is n geruis op die hartjie. Kardioloog se die een klep wat behoort toegemaak het voor/na (?) geboorte is nog nie toe nie en die een aartjie wat bloed vervoer van hart na lon is effe vernou. Hy wil baba weer oor 2 tot 3 maande sien. Wat presies veteken dit, en is daar n kans dat dit vanself sal regkom, of gaan dit n operasie beteken? Kardioloog het slegs gese ons moenie bekommerd wees nie, dis nog te vroeg om bekommerd te wees.
Danke,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ouma
by pasgebore babatjies is daar 'n gaatjie tussen die twee hartkamers wat toegaan, partykeer maak dit nie heeltemal toe nie, maar mens gee dit bietjie kans, as daar 'n groot lek is na 'n paar weke moet hulle dit soms regmaak. Hulle sal seker 'n hart sonar doen om te kyk. Sien ook http://www.nhlbi.nih.gov/health/dci/Diseases/pda/pda_what.html

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/08

Hallo Ouma
by pasgebore babatjies is daar 'n gaatjie tussen die twee hartkamers wat toegaan, partykeer maak dit nie heeltemal toe nie, maar mens gee dit bietjie kans, as daar 'n groot lek is na 'n paar weke moet hulle dit soms regmaak. Hulle sal seker 'n hart sonar doen om te kyk. Sien ook http://www.nhlbi.nih.gov/health/dci/Diseases/pda/pda_what.html

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement