advertisement
Question
Posted by: Reyna | 2009-11-12

Parkinsins sindroom

Goeie dag, My pa is nou 68 jaar oud, hy bly by my suster maar hulle versorg hom nie na wense, hy het defnitief op een of ander stadium ' n beroerte gehad want sy koordinasie is af en sy een oog hang bietjie. Gister het hy vreeslik begin opgooi en hulle is met hom hospitaal toe, daar het die dokter sonder om toetse op hom te doen hom gediagnoseer met Parkinsons sindroom, my pa bewe of ruk glad nie sy kop draai net skeef en sy oog hang. Sy oorweeg dit ook om vir hom ' n sakkie in sy maag te laat insit sodat die kos daardeur vir hom gegee kan word want hy sukkel met die hand - oog kordinasie. Kan jy asb vir my meer vertel oor Parkinsons en moet mens nie toetse doen om dit te bevestig nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Reyna
Ek stel voor jy sorg dat jou pa by 'n neuroloog uitkom vir behoorlike toetse. 'n Sakkie in sy maag is nou net 'n plek waar kieme kan inkom en dit is glad nie maklik om te hanteer nie. Kan julle hom nie liewer in 'n tehuis sit as hulle nie kan "cope" met hom nie?
sien http://www.ninds.nih.gov/disorders/parkinsons_disease/parkinsons_disease.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009-11-12

Hallo Reyna
Ek stel voor jy sorg dat jou pa by 'n neuroloog uitkom vir behoorlike toetse. 'n Sakkie in sy maag is nou net 'n plek waar kieme kan inkom en dit is glad nie maklik om te hanteer nie. Kan julle hom nie liewer in 'n tehuis sit as hulle nie kan "cope" met hom nie?
sien http://www.ninds.nih.gov/disorders/parkinsons_disease/parkinsons_disease.htm
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement