advertisement
Question
Posted by: bekommerde werkgewer | 2010/02/03

paraffin

My huiswerker se 4-jarige kind het by sy tannie paraffin gedrink. Hy is op die oomblik in die hospitaal. Hoe gevaarlik kan dit wees? Dit is nou 3 dae en hy kan nog steeds niks binne hou nie, gooi alles op wat hy eet.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo bekommerde werkgewer
Dit is baie baie gevaarlik - hulle braak daarvan en verstik gewoonlik en dan beland die goed in hulle longe en hulle kry 'n chemiese longontsteking.Hulle sal hom op 'n drippie sit as hy nie iets kan inhou nie.

Hulle moet ASB tog nooit paraffien in koeldrankbottels bere nie. 25% van alle vergiftigings in kinders is agv paraffien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/03

Hallo bekommerde werkgewer
Dit is baie baie gevaarlik - hulle braak daarvan en verstik gewoonlik en dan beland die goed in hulle longe en hulle kry 'n chemiese longontsteking.Hulle sal hom op 'n drippie sit as hy nie iets kan inhou nie.

Hulle moet ASB tog nooit paraffien in koeldrankbottels bere nie. 25% van alle vergiftigings in kinders is agv paraffien.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement