advertisement
Question
Posted by: Rusty | 2010/09/28

papsmeer

Hallo dok, ek was so 2 weke gelede vir ''n papsmeer, borsteondersoek ens. Is 53jr, tydens ondersoek het gp opgemerk dat ek bietjie ontsteking het, papsmeer het teruggekom met die opmerking dat daar ontsteking opgetel was en dat ek oor 6 maande weer een moet laat doen. Is dit iets om oor bekommerd te wees of is dit algemene verskynsel dat bietjie ontsteking iets ernstigs kan verdoesel. Moet ek nie eerder volgende maand weer papsmeer laat doen nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rusty
Nee Rusty, jy kan maar eers oor 6 maande weer 'n papsmeer laat doen. Het jou dokter vir jou medisyne voorgeskryf?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Rusty | 2010/09/29

Naand Dok
Ja, ''n vaginale room is voorgeskryf! Bloedtoetste het ook teruggekom, ek is menopousaal!! Oudword is beslis nie vir sissies nie!!

Reply to Rusty
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/29

Hallo Rusty
Nee Rusty, jy kan maar eers oor 6 maande weer 'n papsmeer laat doen. Het jou dokter vir jou medisyne voorgeskryf?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement