advertisement
Question
Posted by: E.S. | 2008/10/03

Pappilê re urtikaria

Ek het my vriend geleer perdry en hy het verskriklike knoppe uitgeslaan. Ons huisdokter het pappilê re urtikaria gediagnoseer. Nou probeer hy wegbly van perde af. Is daar ' n anti-histamien wat hy voorkomend kan gebruik? Ek het ' n advertensie gesien van " Spesialists"  as ek dit reg het. Vir indoor en outdoor allergies. Ek is te bang om self iets voor te stel, want hy wil nie die kans vat nie, want die knoppe is baie seer en hy voel baie selfbewus daaroor. Ons het wel al Deselex probeer, en dan het hy net nie aan die perde gevat nie, en dit was ok. Hy moet seker maar net so min as moontlik vat aan die perde en so min as moontlik aan sy arms of gesig vat, en dadelik gaan stort as ons klaar gery is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Deselex is 'n baie goeie anti-histamien en behoort die allergiese reaksie te voorkom, maar ek stel voor dat hy perdry vermy.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement