advertisement
Question
Posted by: Louise | 2009/09/17

Pap

Goeie dag en dankie vir die raad,

My dogtertjie is 17maande oud. Sy eet elke dag pap soos mielie pap, outs, tasty wheat bran, maltabella. Is dit goed. Kry sy genoeg voedings waarde in? Ek wil nie graag vir haar al die ander kits pappe gee nie, of is die voedings waarde daarin beter?
Groete,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Louise
Dit is uitstekend as jy self pap vir jou dogtertjie voorberei aangesien die soorte pap 'n hoë voedingswaarde het. In sommige gevalle is die kits pap produkte wel verryk met vitamiene en/of yster, dus is hulle voedingswaarde ook goed.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Zexeon | 2009/09/17

Ek wou se my oudstes kry ' n hele pil.

Reply to Zexeon
Posted by: Zexeon | 2009/09/17

Ek gee vir my twee jongstes ' n hawe Centrum (as ek onthou) net om enige tekorte aan te vul maar my wat van ' n koubare multi-vit.? My kinders hou van Matabella - en Oats pap en dit maak ' n mens rustiger so ook grinadellas, blaarslaai ens.

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement