advertisement
Question
Posted by: wilma | 2011-05-27

Pankreas DRINGEND ASB

Was vir 2 weke in hosp vir abdominal pains dr het baie toetese gedoen 2 polipe is van kolon verwyder alles normaal, hy het ook gastrietis gediagnoseer gebruik nexium maar die brandende pyne onder ribbes reGoor my agterblad in laer ryg wil nie egter nie weg dit kom en gaan dr het voorgestel vir n ct scan kan dit die pankreas wees want ek is besig om te freak omdat hulle geen werklike foute kant kry nie . indien pankreas wat dan EK IS OOK 24/7 NAER

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Wilma

Ongelukkig kan 'n mens nie veel bevestig voor jy resultate van toetse het om pankreas patologie uit te skakel nie. Probleme met die pankreas, kan beslis die oorsaak van jou simptome wees, veral buikpyn en naarheid. Pyn agter jou blad kan ook verwysde pyn vanaf die pankreas wees. Ek stel daarom ook voor dat jy vir 'n CT skandering gaan, sodat jy gerustheid kan kry.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement