advertisement
Question
Posted by: Beulah | 2012/10/21

Pampoentjies

Hi, dok

Hoe word pampoentjies oorgedra en hoe weet jy die simptome dat jy dit het,
en hoe lank vat dit na jy in aan raking gekom het met iemand wat dit het in die geswelde staduim.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beulah

Pampoentjies is 'n virale infeksie en word deur druppel besmetting oorgedra. Dit wil se, iemand hoes of nies en jy asem die virus in. Pampoentjies veroorsaak pynlike, geswolle parotis kliere. Met die inname van iets suur, soos 'n suur suiglekker of wyn, sal die parotis klier saam trek en baie pynlik wees. Die inkubasie periode is gewoonlik 7 tot 10 dae.

Groete

Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

12
Our users say:
Posted by: Herman | 2016/07/31

Van waar af kom pampoentjies

Reply to Herman
Posted by: vera | 2015/09/06

Hi doc ek staan nou al vir 4 weke op met my kliere wat seer is en bly heel dag gevoelig as ek sluk of druk daar aan. Keel nie seer nie . Was al dr toe maar hul sien niks fout nie.Het verkoue 4 weke terug gehad maar lankal oor dit.

Reply to vera
Posted by: annoniem | 2015/08/25

Hi dr!Guster middag het my regterklier baie seer geraak en styf saam getrek,veral as ek geeêt het.Ek het ook keelseer.Die simptome het guster begin,maar daar is nog nie swelling nie.Ons vermoed dit kan pampoentjies wees,maar is nie sonder swelling seker nie.Sal hulp waardeur

Reply to annoniem

Posted by: Anonymous | 2015/06/26

Hi doc,ek is 8 maande swanger en wou net weet of iemand met pamoentjies my kan aansteek.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/03/16

Middag dr,ek het al dae lank oorpyn,nie binne maar buite by my kliere,dit voel gedurig of my kliere saamtrek,dis baie seer.Vandag is dit heelwat geswel,my seun se klas is vol pampoentjies,kon hy dit oorgedra het na my toe?Groete

Reply to Anonymous
Posted by: TINA | 2015/01/31

HI DOC KAN JY MY DALK SE WAT EK KAN DOEN AS EK VERMOED EK EN MY KIND HET PAMPOENTJIES MY KIND WORD NOU EERS DIE 7DE JUNIE 4 EN EK IS AL AMPER 30 ASB

Reply to TINA
Posted by: chris | 2014/12/22

What can I use for pampoentjies

Reply to chris
Posted by: Tania Cornelius | 2014/06/17

More Dr My 3 jarige kla nou vir 2 dae dat haar oor seer is maar ek sien vanoggend dat haar linkerkant baie opgeswel is. Sy het gisteraand begin koorsig raak maar ons kon dit baie vinnag onder beheer kry. Sy kla ook die heeltyd dat haar tong brand. Ek vermoed dit is pampoentjies maar is nie seker nie. Ons het vanmiddag 'n afspraak by die huis dr. Maar ek sal graag wil weet wat u dink

Reply to Tania Cornelius
Posted by: Anonymous | 2013/07/17

Hi there doc I don't know what it is that my son has. His gland are swolen under the jaw and ear he has cold fever and has difficult swaholing food. The trought is red and has ear ache as well. Do you know what it can be

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement