advertisement
Question
Posted by: Anna | 2009/11/26

Pain in my bors

Hi doc

Ek het die afgelope week hierdie snaakse (bedrukte) pain in my bors aan die regter kant dit kom en gaan so met tye maar as dit begin hou dit nie sommer op nie. Laas week het ek vir so 2 dae " pins and needle"  gevoel gehad in my linker arem. Ek is die laasteruk verskriklik onder druk by die werk asook by die huis. Wat kan dit wees en is daar iets wat ek kan doen om die pain te verlig?

Byvoorbaat dank vir die wonderlike diens wat jy vir ons gee. Ek seker almal wat die form gebreuk waardeer jou moeite.

Groete
Anna

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anna
Jy moet asb more jou GP sien en 'n EKG laat neem -dit klink baie verdag van angina (hartpyn). As jy enigsins benoud, sweterig en kortasem word met 'n drukkende borspyn moet jy ongevalle toe gaan want dit kan tekens van 'n hartaanval wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/26

Hallo Anna
Jy moet asb more jou GP sien en 'n EKG laat neem -dit klink baie verdag van angina (hartpyn). As jy enigsins benoud, sweterig en kortasem word met 'n drukkende borspyn moet jy ongevalle toe gaan want dit kan tekens van 'n hartaanval wees.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement