advertisement
Question
Posted by: Bernice | 2012/12/01

Ovulasie &  Menstruasie na ''n Miskraam

Hi,
Ek het ''n miskraam gehad die 16de Nov. Ek was 6 weke swanger. Ek was dokter toe en hy het vir my gese alles sal natuurlik uitkom in die week wat volg. Ek het wel opgehou bloei ''n week nadat ek begin het. Ek wil graag weet, wanneer is dit die beste tyd om weer swanger te word na ''n miskraam? Ek wanneer is ek veronderstel om weer te begin met my siklus? En wanneer ovuleer ek weer na die miskraam ?

Baie dankie vir jul raad, ek wardeer dit opreg.
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Ovulation and menstruation can start any time from 2-8 weeks after a miscarriage. It is suggested that you wait at least 3 months before trying agaian.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Riana | 2013/02/08

Hallo julle ek het dringend raad nodig ek het die 12 de januarie begin maandelikse bloeding gekry maar dadelik agtergekom iets nie reg dus skoon bloed .Het gedink dus nie erenstig en gaan toe n week later toe dit nie ophou kliniek toe eers hul stuur my hospitaal toe waar hullle bevestig of vir my se eks swanger ek is in 2007 gebinld so kon ditii glo maar ja na baie toetse en nog steeds bloeding blooi ek nog steeeds hillle se vir my my quinity telling kom af so ek nie meer swanger wat as ek nog is voel iets nog in my maag beweeg ?kan swangerskap bloed toets jok ? Wat moe ek nu maak hul se ek moet net volgende week of oor 2 weke terug kom ?

Reply to Riana
Posted by: Francis | 2013/01/28

Dagsઠ,
Ek is 24 en ek het ''n miskraam gehad baie vroeg in my swangerskap wat as gevolg was dat die progesteroonvlak te laag was.
Die miskraam het plaasgevind verlede jaar 27 Desember 2012.
My menstruasie het 27 Januarie 2013 vir die eerste keer weer begin.
Ek wil graag nou weer probeer om swanger te raak.
Wat kan ek doen in die geval as my progesteroonvlak weer so laag is?
Ek wil nie weer my baba verloor nie.
Kan iemand my ASSEBLIEF raad gee.
Enige hulp sal opreg waardeer word.
Baie dankie!
Francis

Reply to Francis

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement