advertisement
Question
Posted by: lisa | 2008/07/09

ovulasie??

ek is tans besig met my menstruasie, 9/7/08, het begin op die 7/7/08, kan nie presies onthou wanneer my vorige menstruasie was nie, maar dink dit was omtrent dieselfde tyd laas maand. ek is ook tans op duphaston 10 mg per dag, wat my ginekoloog voorgeskryf het, is dit moontlik om swanger te raak as ek die pille gebruik en indien wel hoeveel dae na my 1ste dag van menstruasie gaan ek ovuleer???? sal dit baie waardeer as jy my kan ant. aangesien ek en manlief baie graag wil swanger raak!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You can fall pregnant on Duphaston. To work out when you will ovulate, you first need to work out your cycle, counting from the first day of a period to the first day of the next. For a 28 day cycle, ovulation usually occurs on Day 14.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Spook | 2008/08/08

Ons sukkel al reeds 2 jaar om swanger te raak. My man en ek was al vir al die nodige toetse en daar is geen fout volgens die dokters. ...die laaste woorde van die dokter is " ek dink dalk te veel daar aan en ek moet vergeet daarvan"  wat nie waar is nie. Vir my voel dit net die tyd loop uit en indien daar iets is wat ons kan doen, dalk ' n dieet volg of iets wat dit kan aanhelp sal dit wonderlik wees. Het julle dalk enige voorstelle?

Reply to Spook
Posted by: lisa | 2008/07/10

baie dankie vir die raad!! dit is die beste diens wat ek in 'n lang tyd gesien het.!!! julle is fantasties.

Reply to lisa

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement