advertisement
Question
Posted by: weet nie meer | 2008/11/13

ovileer

Ek sal graag wil weet as ek op n woensdag ovileer wanneer is die beste tyd om te probeer swanger raak 2 dae voor ek ovileer die dag wat ek ovileer of na ek ovileer ek wil graag swanger raak maak ek verstaan nie lekker nie my dokter het gese ek moet probeer om swanger te raak van 2 dae voor ek ovuleer ek wil graag weet hoe dit werk
Dan wil ek ook weet ek moes volgens my sieklus die 11 nov ge ovileer het maar het lae buik pyn gehaat eers teen die 13 de het ek ge-ovileer op die 13 of is dit n teken ek het klaer geovileer baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Because ovulation is difficult to predict down to the day, it is best to have intercourse staring two days before you expect to ovulate till two days after. This way you are likely to catch the ovulation time. The pain is usually felt a few hours after you ovulate.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ANon | 2008/11/14

Jy moet gemeenskap he van so 4 dae voor ovulasie af om SEKER te wees. Maar moet dit nie oordoen nie, 1 keer per dag is perfek, meer as dit maak die sperm telling minder. Moet vir so 30 minute na gemeenskap nie opstaan nie. Bly le, verkieslik met die pelvis effe gelig - jy kan ' n kussing onder jou boude sit.

Reply to ANon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement