advertisement
Question
Posted by: Bee-Bee | 2011/02/28

Ovarian cyst

Hallo daar Dokter,

Wat veroorsaak `n " cyst"  op jou eierstok? en is dit `n teken dat ek wel ovalueer of nie noodwendig nie?

Baie dankie,
Bee-Bee

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bee Bee
Dit word gewoonlik veroorsaak deur 'n ovulasie, en gaan gewoonlik vanself weg (funksionele sists). Daar is egter ook ander tipe siste soos die wat deur polisistiese ovaria veroorsaak word.
Sien http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0002473/
Mense met polisistiese ovaria ovuleer ongereeld en sukkel soms om swanger te raak as gevolg daarvan.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/28

Hallo Bee Bee
Dit word gewoonlik veroorsaak deur 'n ovulasie, en gaan gewoonlik vanself weg (funksionele sists). Daar is egter ook ander tipe siste soos die wat deur polisistiese ovaria veroorsaak word.
Sien http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0002473/
Mense met polisistiese ovaria ovuleer ongereeld en sukkel soms om swanger te raak as gevolg daarvan.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement