advertisement
Question
Posted by: isak | 2011/09/27

oudword probleem

Dr,
Ek nader 70jr, manlik en relatief gesond en aktief Kom die laaste tyd agter dat diep plooie op die voorkop al meer (en vinnig) verskyn.

Ek is lief vir die sonskyn maar oordoen dit nie. Is daar enige raad
om die proses effens te vertraag(aanvullings ens). Ek eet baie gesond.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Isak

Ongelukkig is daar nie veel wat 'n mens kan doen om die verouderingsproses te vertraag nie. 'n Gesonde dieet, oefening en 'n goeie multivitamien sal voordelig wees. Dra ook altyd 'n hoe sonskerm wanneer jy buite is, aangesien die son ook veroudering teweeg bring. Jy kan ook Botox inspuitings kry om die plooie te verminder.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement