advertisement
Question
Posted by: BAng | 2009/07/28

Oud word

Ek het ' n vrees vir oud word en self om te sterf. Ek het nooit so gevoel nie, maar toe ek 32 word hierdie jaar het al die dinge my begin tref. Ek kan nie ophou dink daaroor nie en dit laat my vreesbevange. Hoe oorkom mens so simpel vrees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

If this was not a worry for you before age 32, what else happened around that year, apart from your birthday ? And if this is a significant bother to you ( and it may also be relaed to the gradual onset of a very treatable Dwpression ) seeing a psychologist for assment and possible CBT style counselling could help to get this into proportion

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: CP Mom | 2009/07/28

Ek voel al jare lank so - veral as die huis donker is en almal slaap en ek kan nie slaap nie - dan dink ek aan al die dinge.

Toe ek jonger was het ek myself gebyt of seergemaak sodat ek aan daai pyn kan dink eerder as aan daai gedagtes. Myne het ook begin op my 30ste verjaarsdag. Maar noudat ek al oor die 40 is, is dit beter - mens moet maar net vir jouself se vrek gaan jy vrek jong maak nie saak of jy nou warrie daaroor of nie.

Dis nie simpel om so iets te vreel nie - dis vir jou en vir my ' n werklikheid en mens bekommer jou oor baie dinge soos jou kinders en wie jy agter laat ens.

Ek' t nie raad nie - wou maar net se daar is nog mense wat so voel.

Groete

Reply to CP Mom

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement