advertisement
Question
Posted by: maryke | 2008-08-11

Q.

otees

Hi Doc

Ek wil net by doc uitvind ek is tans op n low gi diet vir gewigs verlies, kan ek iets so otees eet vir ontbyt? en die otees bars vir n snack tussen in?

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste Maryke
Jy vra my nou vas! Wat is ‘otees’? Is dit 'n kits hawermout ontbyt pap soos Oats-so-Easy of is dit 'n soort hawermoutkoekie? As dit wel een van die 2 is, dan het die hawermoutkoekie 'n lae GI, terwyl die kits hawermoutpap 'n hoë GI het. Die 'otees' stafie word ook nie in my lys oor GI-waardes genoem nie. As dit bestanddele soos neute, droë vrugte en sade bevat, dan sal dit óf 'n lae GI, óf 'n middelmatige GI hê. Kyk net op die etiket om seker te maak dat dit nie 'n te hoe vetinhoud het nie (meer as 5g per stafie) want dit kan jou dieet dwarsboom.
Jy kan vir my 'n nuwe Boodskap oor hierdie 'otees' indien en miskien bietjie meer inligting wat op die etiket staan vir my gee dan kan ek beter oordeel.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement