advertisement
Question
Posted by: Annie | 2009-09-30

OSTEOPEROSE - EVISTA

46 jaar oud. Afgehaal van HVT agv hoë  risiko vir borskanker 1jaar gelede. Lae beendigtheid in veral rug. Dokter beveel aan behandeling met Evista. Bang vir newe effekte. (Warm gloede, gewigs toename, stroke, bloedklonte) Familie geskiedenis van bloedklonte en stroke. Gee asb raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Annie
Daar is verskeie ander middels beskikbaar om jou lae beendigtheid mee te behandel (dit is nou indien die beendigtheid so laag is dat dit behandel moet word). Indien jy bereid is om met die simptome van die menopouse te leef kan jy sekerlik self besluit of jy met Evista wil begin of nie. Daar is 'n paar "natuurlike" preparate beskikbaar wat skynbaar die simptome verbeter, maar daar is ongelukkig te min bewys dat dit beendigtheid help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement