advertisement
Question
Posted by: R du Plessis | 2011/03/15

Osteoarthritis

Gediagnoseer met osteoartritis in duim. Plate wys duidelike siste daarop. Baie pynlik, styf met partykeer naalde, spelde asook dooie gevoel. Moet ek laat opereer of gaan vir kortisoon inspuitings. Is daar ''n alternatief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOsteopath

Hello,
As yout thumb joint is very sore I would suggest you talk with your orthopedic surgeon to discuss your best option.

Surgery is recommended if you feel significant pain or if the cyst and skin appear ready to rupture.

Needle puncture is one option. In this procedure, the cyst is punctured and aspirated. (Aspiration means drawing the fluid out with suction.) However, this procedure has less than a 50 percent success rate.

Another option involves excision (removal) of the cyst and its connection to the DIP joint. Patients should be aware that removing a mucous cyst may not eliminate pain if the pain is from the underlying OA.

Best regards



Best regards

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: mariaan | 2011/05/11

ek is opsoek na een van julle dokters wat my kan help oor fibromialgie. ek het dit al 3 jaar. ek was al by bitter baie dokters en professors en dit is baie hartseer om te se dit lyk my daar is nie een wat regtig weet hoe om die siekte te behandel nie. ek het honderde bloedtoetse al laat doen. my HL-AB 27 is positief. eers is ek vir RA behandel vir ''n jaar lank toe vir AS waar ek biologiese middels gekry het toe dink drs dis fibromialgie, almal gryp net dieselfde pille, almal is Lyrica en cymbalta mal en dit werk glad nie. my nuutste simptome is 24 uur prikkels en brand van onder my voete tot bo my kniee en geweldige pyn. om nie eens te praat van my gewrigte en elmboee en heupe nie. is dit regtig die moeite werd om so te lewe. dis mos bog. daar moet erens iemand wees wat iets weet van fibromialgie. hoe kan ek my lewenswaarde verbeter? mens kan mos nie elke dag so opstaan en elke dag so loop nie. ek is 39 jaar oud en baie aktief, ek kan niks meer doen nie. die siekte maak my bitter moeg. vir al wat ek weet makeer ek dalk iets anders of erger want geen mens kan pyn 24 uur verdra nie.

help asb. wat is my lewe dan tog werd as dit so gaan?

Reply to mariaan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement