advertisement
Question
Posted by: Marlene | 2009/09/17

Osteoarthritis

Ek wil graag uitvind watter voorsorgmaatreels ek kan tref om my osteoarthritis in toom te hou, sodat dit nie vererger nie. Ek benodig nie op die oomblik iets vir pyn nie, maar wil probeer verhoed dat dit hand uit ruk. Ek is 57 en wil nie die res van my dae in pyn leef nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Marlene
oefening is beslis een van die beste maniere om te voorkom dat jou gewrigte styf raak- Pilates is baie goed en stap so 3x per week- Bly so ver montlik weg van hoe impak oefening wat spanning op die gewrigte veroorsaak. 'n Gebalanseerde dieet met baie groente en vrugte is ook belangrik. Jy kan ook die Artritis Stigting skakel by 0861303030

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Barbara | 2015/09/07

Goeie dag Ek het osteoartritis en my skildklier is totaal onderaktief. Ek wil weet of daar 'n sekere dieet is wat ek kan volg om beide onder beheer te kry. Ek sukkel op die oomblik baie met spierpyne en gewrigspyne. Ek drink Euthyrox vir die skildklier en Ostoeze en Omega 3 plus malariapille vir die artritis.

Reply to Barbara

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement