advertisement
Question
Posted by: Kleintjie | 2009-03-08

osteo artritis

ek het snags baie pyn in die regterbeen: vanaf die heup tot in die enkel. X-strale wys dat dit twee lae -rugwerwels is wat degenereer a.g.v. osteo artritis. Ek wil nie opereer nie. Sal ek so kan aanhou met pyn. Waarom is dit veral snags?

Ek het vermoed dis eerder die heup. Kan ek iets gebruik om verdere degenerasie te voorkom.Ek is 56 jaar en verder baie gesond.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ongelukkig sal die pyn nie verdwyn as jy nie die oorsaak behandel nie. Jy sal dus ongelukkig die operasie moet ondergaan. Daar is niks wat jy kan gebruik om verdere degenerasie te voorkom nie.

Dit is moontlik dat die drukking op die twee werwels verhoog wanneer jy le en daarom juis meer pyn in die nag.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement