advertisement
Question
Posted by: Pamela | 2008/05/27

Osteo-artiritus

Ek gebruik jare Mobic tablette vir Artiritus.
Voor by my nek, by die kuiltjie, is 2 bene. Die een groei nou en dit voel groter.
Is dit osteo? Is dit gevaarlik en is n operasie nodig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Pamela
Laat jou dokter eers hierna kyk en vasstel of dit werklik aan die vergroot is en indien wel, wat die oorsaak is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: mariaan | 2008/09/02

ek het Osteo Artiritus in my knie. Ek kan die pyn nie meer hanteer nie. Ek is op die oomblik ny n homeopaat wat my elke week in my knie inspuit. Dit is al bietjie beter maar die pyn!!q ek is op deprisante oor my rug na n rug operasie. Ek het nou 6 jaar van hel oor pyn. Voel vanaand of ek net n einde wil maak aan alles. groete.

Reply to mariaan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement