advertisement
Question
Posted by: Tes | 2009/03/12

Osolean

Wat dink doc van Osolean? Werk dit om gewig te verloor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Tes
Ek het nog nie iets gelees oor die O-so-Lean of hulle dieet en produkte m.b.t. gewigsverlies nie, maar jy kan self oordeel of die dieet gebalanseerd is, of nie. Doen ondersoek wat hulle dieet behels en as dit a) baie laag in energie is, of b) 'n hele kosgroep uitsluit (veral koolhidrate), of c) allerhande ongewone reëls voorstel (soos net eet op sekere tye, ens) of produkte voorskryf, dan sal jy weet dit is nie 'n goeie idee nie. Die beste en veiligste manier om gewig te verloor is om 'n gebalanseerde, lae-vet dieet te gebruik en baie aërobiese oefening te doen (liefs elke dag). Dit kan jy self doen sonder om baie geld te spandeer op spesiale produkte.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: abc | 2009/03/13

Praat jy van O-2-Lean?
Dit het vir my gewerk, maar ek kry dit nie meer!

Reply to abc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement