advertisement
Question
Posted by: fee | 2009/02/20

oso produkte

Ek lees gereeld dokter se antwoode en ek weet dokter is die beste een om te vra. Daar is ' n nuwe dieet produk op die mark. Osolean. Website is mannatechosoleandotcom. Ek wil net weet of dit weer een van die groot geld maak stories is, of is die produk die moeite werd om te probeer.

Volgens die bemarker is die produk al 15 jaar in amerika. Verloor jy vet en nie jou massel nie. Ek het net gisteraand gedink as die produk so wonderlik is, hoekom was oprah nog nooit daarop nie, maar dis net ' n gedagte.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Fee

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ongelukkig is hierdie produk nie aan my bekend nie en ek weet daarom nie hoe doeltreffend dit is nie. Ek stel daarom voor dat jy dit maar gebruik en my van terugvoering verskaf.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement