advertisement
Question
Posted by: Em | 2011/03/07

Ortho Est gestaak nou benoudheid

Ek is 2 weke gelede gediagnoseer na pyn in my been onderkant knie met inflammasie van die aarwande. Ek is toe ook aangeraai om met hormoonvervangingsterapie te staak, ek is 64jr en het op 26jr ''n histerektomie gehad. Ek kan nie presies bepaal van wanneer af kry ek ''n benoudheid en vir my ''n snaakse gevoel aan linkerkant van borskas en ''n effense pyn in linkerarm en skouer. Dit gaan met ''n effense benoudheid gepaard. Ek kry wel na die staking van Ortho Est warmgloede, baie min. Kan die pyn hierbo beskryf wees as gevolg van geen hormoonpille ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Em
Gaan sien liewer jou dokter so gou moontlik - hulle moet tog kyk of jy nie dalk 'n diep veneuse trombose in die been gekry het nie, wat dalk nou 'n bloedklontjie na die long toe laat skiet het nie. Miskien is dit niks maar dit kan baie gevaarlik wees as dit 'n bloedklont is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/07

Hallo Em
Gaan sien liewer jou dokter so gou moontlik - hulle moet tog kyk of jy nie dalk 'n diep veneuse trombose in die been gekry het nie, wat dalk nou 'n bloedklontjie na die long toe laat skiet het nie. Miskien is dit niks maar dit kan baie gevaarlik wees as dit 'n bloedklont is.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement