advertisement
Question
Posted by: Joubert | 2012-09-10

Ore wil amper bars

Wil graag weet wat kan oorsaak wees van my ore wat soms vir sekondes klink asof iemand dromme in my kop slaan. Voel amper soos bloed wat na my ore toe " rush"  en dan weer verdwyn. Dit gebeur veral as ek plat lê  en ''n geraas of iemand praat langs my. Dit hou so ''n minuut aan dan is als weg. Ek nie siek of verkoue nie. Voel regtig of my kop, of eerder ore wil amper bars.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Joubert

Jy sal 'n oor-, neus- en keelspesialis vir 'n ondersoek moet konsulteer. Dit is moontlik dat daar infeksie van jou middeloor is, met gevolglike verhoogde drukking en abnormale geleiding van klank.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement