advertisement
Question
Posted by: Willie | 2011/04/13

Ore suis

Hallo Dokter

My ore suis nou al vir die afgelope 7 dae. Dit is nie aanhoudend nie, maar dit kom met tye en hou dan ''n hele ruk aan.
Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Willie
Mens noem dit "tinnitus" en die mees algemeenste oorsake is as mens te veel aspirien gebruik of was in die oor. Ander oorsake is gehoorverlies (senuwee skade), dronkheid (Vertigo of Meniere's sindroom of virus infeksie van die middel oor. Dit mag help om iets soos Stugeron te gebruik (jy gaan voorskrif nodig he, so dalk moet jou dokter dan sommer kyk of daar was of iets in jou oor is)
Sien ook http://www.emedicinehealth.com/tinnitus/article_em.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Dee | 2011/05/12

Wille

My man was gister by die ENT oor dieselfde probleem. Hulle het vas gestel die senuwee tussen die brein en oor werk nie te lekker nie. Hulle het aanbeveel dat hy ''n gehoorstuk moet dra om te help met die gesuis in sy oor.. Jy kry spesefieke gehoorstukke wat help daarvoor....

Reply to Dee
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/13

Hallo Willie
Mens noem dit "tinnitus" en die mees algemeenste oorsake is as mens te veel aspirien gebruik of was in die oor. Ander oorsake is gehoorverlies (senuwee skade), dronkheid (Vertigo of Meniere's sindroom of virus infeksie van die middel oor. Dit mag help om iets soos Stugeron te gebruik (jy gaan voorskrif nodig he, so dalk moet jou dokter dan sommer kyk of daar was of iets in jou oor is)
Sien ook http://www.emedicinehealth.com/tinnitus/article_em.htm
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement