advertisement
Question
Posted by: Anri | 2012/01/11

Ore / sinus

Middag doc Anrich
Ek het n sinus operasie gehad in 2005. Sinus operasie hou nie vir altyd en ek het maar weer sinus, alhowel nie so hewig soos voor die operasie nie.

Ek sukkel met vog in my ore. En n oorpluisie wat net nooit skoon is nie. Voel soms of my gehoor aangetas is.

My vraag is, hoe doeltreffend is dit om my ore te laat uitspuit en of daar oordruppels is wat kan help, sonder om n dokter te gaan sien.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anri

Ek stel voor dat jy 'n Oor-, neus en keelspesialise konsulteer vir 'n evaluasie en behandeling. Om die oorkanaal skoon te maak, kan verligting bring. 'n Produk soos Waxol kan gebruik word om ontslae te raak van oortollige was in die oorkanaal.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement