advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2010-05-03

Ore seer en geblok

Hi Doc,

Ek het gedog na al die boosters en Berigloban is ek imuun teen enige winter piep en kiem! Ek het Vrydag begin met ''n seer, krapperige keel. Van Saterdag af het dit sinus begin en van gister af is albei my ore dof en toe. Dit is ook seer in my kakebeen in.

Ek het al Covocain en ''n Wax-spoel probeer en wattetjies gedra, maar my gehoor is dof en my ore voel toe.

Wat nou?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Jy het waarskynlik vog in jou binne oor. Probeer Drixine neusdruppels 12 uurliks (in jou neus) want jou eustachuis buisie tussen die oor en jou keel agter is waarskynlik toegeswel. Spoel jou neus met soutwater. AS jy koorsig is en geel slym uitblaas het jy dalk antibiotika nodig
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Barbie | 2014-10-21

Ek voel afgelope week baie sleg. Hoofpyne, dikkop, toe neus, lyfseer en word ni beter ni.

Reply to Barbie
Posted by: Barbie | 2014-10-21

Ek voel afgelope week baie sleg. Hoofpyne, dikkop, toe neus, lyfseer en word ni beter ni.

Reply to Barbie
Posted by: marietjie& herman@vodacom.co.za | 2010-05-30

soek iets vir krapperige keel

Reply to marietjie&amp herman@vodacom.co.za
Posted by: Charmaine | 2010-05-04

Ek haat die winter, ek sukkel ook nou al meer as 2 weke met sinus en seer ore. Sterkte!

Reply to Charmaine
Posted by: Cyberdoc | 2010-05-04

Hallo Cornel
Jy het waarskynlik vog in jou binne oor. Probeer Drixine neusdruppels 12 uurliks (in jou neus) want jou eustachuis buisie tussen die oor en jou keel agter is waarskynlik toegeswel. Spoel jou neus met soutwater. AS jy koorsig is en geel slym uitblaas het jy dalk antibiotika nodig
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement