advertisement
Question
Posted by: Mike | 2012/07/23

Ore

Ek het laas week ophou pille drink vir middel oor onsteking.Was by die dr het vir my pille gegee.Ek het in april oor midelooronsteking gehad. nou gisteraand toe begin my ore weer pyn.En toe weet ek hier kom dit. EN nou vanoggend presies dieselfde.Is weer die middel oor.Is vrek seer en ek kan nie my neus blaas nie dan pyn my ore.Wat meer kan ek doen.Help nie ek gaan dr toe nie.Word pille gegee dan is dit fine vir n week en dan begin dit weer. EK hou uit die koue lug uit.Dra n kep op my kop om my ore warm te hou en wind uit te hou.Enige ander advies of pille wat ek kan gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mike

Jy sal 'n oor-, neus- en keelspesialis moet konsulteer. Bo en behalwe die antibiotika, kan die spesialis 'n "grommet" (buisie) in die oordrom plaas om verdere middeloor ontsteking te verhoed.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement