advertisement
Question
Posted by: Lala | 2009-10-13

Ore

Hi Dr

Het my GP besoek want my ore is toe en dit het effens begin steekpyn. Sy het Aspen Azithromycin 500 mg (Het Sondag met dit klaargemaak) en Laura 10 gegee. Ek drink nou nog net die Laura. Vandag is die toe gevoel in my ore terug. Soos ek verstaan is die antibiotika veronderstel om vir 10 dae in my sisteem te bly. Hoekom het die simptome dan nou teruggekeer?

Baie dankie vir die raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
Die antibiotika los net die infeksie op,maar jy het waarskynlik nog slym in die middel oor. Probeer 'n neusdruppel soos Drixine 2 x per dag in jou neus - dit maak die eustachius buisie tussen die agterkant van die neus en die middel oor oop en help die slym dreineer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009-10-13

Hallo Lala
Die antibiotika los net die infeksie op,maar jy het waarskynlik nog slym in die middel oor. Probeer 'n neusdruppel soos Drixine 2 x per dag in jou neus - dit maak die eustachius buisie tussen die agterkant van die neus en die middel oor oop en help die slym dreineer.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement