advertisement
Question
Posted by: Mel | 2010/07/12

Oratane

Hi daar

Wil net hoor hoe word die dosis uitgewerk vir hierdie vel pil. Ek weeg 90 kg, hoeveel mg is ek veronderstel om te vat, my vel is nie baie sleg nie....

Baie dankie:)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mel
Gewoonlik gee ons vir 'n begin 0.5 mg/kg/dag. Vir instandhouding 0.1-1 mg/kg/dag
Behandeling duur gewoonlik so 20 weke. Dis belangrik om dit onder die toesig van 'n dokter te doen want dit het gevaarlike newe effekte
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: mel | 2010/07/13

Dankie vir jou terugvoering. Het net gewonder omrede die DR vir my op 20 mg gesit het per dag. Ek was al voorheen op dit maar my vel probleem het weer teruggekeer. Ek wou net seker maak dit is ok om met 20 mg te begin.

Reply to mel
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/12

Hallo Mel
Gewoonlik gee ons vir 'n begin 0.5 mg/kg/dag. Vir instandhouding 0.1-1 mg/kg/dag
Behandeling duur gewoonlik so 20 weke. Dis belangrik om dit onder die toesig van 'n dokter te doen want dit het gevaarlike newe effekte
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement