advertisement
Question
Posted by: Michelle | 2008/11/14

OPVOLG..Kuiltjie Dr antw SEBLIEF!

Was vandag 13/11 vir sonar..volgende in verslag:
ULTRASOUND THYROID..
Normal delvelopment is present.
The isthmus is normal.
Thel left lobe is normal measuring 33.9x10.1mm.
The right lobe is normal measuring 37x15.1mm.
No internal cysts, mass lesions or other derangement is present.
The regional blood vessels are normal.
The strap muscles are normal.
CONCLUSION=Normal examination!
MY VRAE..
Wat kan dan nog die stress gevoel veroorsaak?
Dit is aansienlik erger an die sonar en ondersoek!
Wat stel DR voor?
Daar is bloed toetse vir skildklier gedoen maar net (dink die Y4) die mediese fonds betaal glo nie vir die ander een nie?!
Die "  angstige"  gevoel BEINVLOED MY NORMALE LEWE GEHALTE EN SLAAP..

**VOEL VANDAG BETER!**
Het gister Sinumax vir verkoue en griep en Mucolinct stroop gedrink en Flixonase gespuit..kan dit dalk sinus wees wat swelling veroorsaak het? Het gister oggend ' n drup gehad want ek het gehoes! SAL GRAAG WIL WEET!! Kan dit iets met senuwees te doen he? My REGTER HAND raak soms " dood" ..kry " pins and needles"  SONDER DAT EK DIT DOOD SIT OF LE? Voel dit al heeldag, MAAR ek kan dit nog beweeg dit voel net nie soos altyd nie? Wat kan dit wees..KAN DIE 2 DINGE VERBAND HE MET MEKAAR?
Hulp verlang..
Lekker naweek,
Michelle

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Michelle

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy weer jou dokter raadpleeg, aangesien hy jou volledige mediese geskiedenis ken.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement