advertisement
Question
Posted by: Mchelle-senuwee bol | 2008/11/13

OPVOLG:Gevoelige kuiltjie..DR ANTW ASB!

My vorige vraag..Hallo daar..vir so lank as wat ek kan onthou is ek gevoelig in my kuiltjie..as daaraan geraak word voel vir dae nog asof iemand daar vat en het ek die hele tyd '  n "  angstige gevoel"  ! My Ma vertel dat ek uit '  n trollie geval het toe ek nog klein was en dat dit onder my ken geswel was..WAT KAN EK DOEN OM DIE GEVOEL TE VERLIG..HOU NIE VAN DIE ANGSTIGE GEVOEL NIE!! Die DR het al daaraan gedruk en vir haar voel dit normaal..volgens haar kan dit dalk net meer gevoelig wees..Help my seblief..Michelle
Date: 11/11/2008
Cyberdoc:
Hallo Michelle
Jy mag dalk ' n effens vergrote skildklier hê  wat effens op jou slukderm druk - miskien moet jy net ' n sonar van die slukderm neem en ook ' n x/straal van die kant af om te kyk of daar iets druk op die lugpyp.
Dr Bets
Date: 11/11/2008..

Was vandag 13/11 vir sonar..volgende in verslag:
ULTRASOUND THYROID..
Normal delvelopment is present.
The isthmus is normal.
Thel left lobe is normal measuring 33.9x10.1mm.
The right lobe is normal measuring 37x15.1mm.
No internal cysts, mass lesions or other derangement is present.
The regional blood vessels are normal.
The strap muscles are normal.
CONCLUSION=Normal examination!
MY VRAE..
Wat kan dan nog die stress gevoel veroorsaak?
Dit is aansienlik erger an die sonar en ondersoek!
Wat stel DR voor?
Daar is bloed toetse vir skildklier gedoen maar net (dink die Y4) die mediese fonds betaal glo nie vir die ander een nie?!
Die " angstige"  gevoel BEINVLOED MY NORMALE LEWE GEHALTE EN SLAAP..
Help asb..
Dankie,
Michelle

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Michelle
As al die ondersoeke heeltemal normaal is, is dit dalk 'n fisiese manifestasie van 'n onderliggende angstigheid - vra jou dokter om vir jou 'n angsiolitiese middel voor te skryf of iets soos Aropax en kyk of dit beter gaan?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement