advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2009-02-15

Opvolg: terugvoer

Jammer Doc, ek en Doc Bets " gesels"  so gereeld dat ek nie eens meer daaraan dink om baie agtergrond te gee nie...

Ek moet die Kardioloog Dinsdag sien. Ek is 10 maande post-op mitraalklep herstel en het baie vog retensie. Kardio het Des. 2008 ' n klomp toetse gedoen, o.a. Angiogram, maar kon nie direkte rede kry vir vog-retensie nie. Hy het die moontlikheid genoem van veneuse Pulonale drukke-toets en dis wat ek Dinsdag met hom moet bespreek.

Dankie vir die hulp.

Groete,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Jammer om te hoor jy was so siek! Ek dink tog jy moet maar vir dr Hunky sien Dinsdag - hy kan altyd die toets vir later reel maar dit sal goed wees as jy net weer 'n opvolg ondersoek kry!
Groete Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement