advertisement
Question
Posted by: Dollies | 2011-05-06

OPVOLG BESOEKE

Ek was by my ginekoloog wat my toe ONMIDDELLIK na n internis verwys omdat my bloeddruk baie hoog was. Sy vind toe dat die proteine telling glo reeds 2003 baie hoog, vra namens haar kollegas omverskoning vir die growe nalatigheid ens ens. Daar is ook glo ''n klier in my nek wat verwyder moet word. Ek moet nog bloed laat trek DRINGEND. Sy sal my skakel sodra die toets uitslae beskikbaar is. Ek loop omtrent met die foon aan my oor vasgekluister...... 2 weke daarna skakel my huisdokter my terug oor bloeduitslae (my gewrigte was seer 4 weke terug en toe is dar ook bloedtoetse gedoen) en lig my ook in oor die 2003 proteiene uitslag wat glo hoog en onbehandeld is. Sy onderneem om die internis te skakel. Wel nog 2 weke later en nie 1 van die 2 het my nog geskakel nie!!!!. Ek weet nie of ek hulle moet bel om te hoor wat nou aangaan nie, alles was so DRINGEND en nou gebeur daar niks. Is ek nou onnodig moeilik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dollies

Jy is regtig nie onnodig moeilik nie en ek stel sterk voor dat jy jou dokter weer konsulteer oor die aangeleentheid.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement