advertisement
Question
Posted by: Carla | 2011/03/29

Opvolg afspraak

My seuntjie is nou 16 maande. Hy het September laasjaar sy grommits gekry. Hy is huidiglik 100% gesond en het nog nie weer oorinfeksie gekry nie, maar wel ander kleuterskool verwante siektes. My vraag is, moet ek hom regtig nou vat (die gebruiklike 6 maande later ondersoek) na sy ENT vir ''n opvolg afspraak om te kyk of alles reg is. Die rede is finansies.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagezENT Expert

Liewe Carla

Jy moet dit liefs met jou dokter bespreek, maar dit is gewoonlik net toepaslik as daar 'n probleem is.
Dit is gewoonlik nodig net om te kyk dat die grommets nog in posisie is. Dit kan ook voldoende wees as jou algemene praktisyn kyk as jy hom dalk vir 'n ander rede neem. Dit mag dalk help met jou finansiele beplanning.

Groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement