advertisement
Question
Posted by: Helena | 2011/04/11

Opsoek na ''n dokter

Goeie dag Dr

Ek is opsoek na ''n dokter. Die probleem is ek kan nie eers sy " specialised field"  uitspreek nie. Dis iets soos Biomolekulere...

Ek gaan verduidelik wat hy gedoen het, ek hoop dit help.

My ma was so paar jaar terug by Dr Cloete (die bio ietsie ietsie) in George en hy het die metaal vlakke in haar bloed geneem. Onder andere was haar goud hoog, ens. Dan sit hy jou vir 3ure lank op ''n drip wat jou metale " balanseer" . Dies wat te min is word aangevul en anders om.

Daai tyd het hy gesê  dis net hy en nog iemand in Switzerland van wie hy weet wat hierdie tipe behandeling doen, maar daar sou binnekort ''n pil uit kom wat basis daai 3ure drip sou vervang. Later was daar sprake dat daar nog so ''n dokter in PE was. Dr Cloete is so 2jaar terug oorlede

My ma se toestand het in tussen verswak en ek is dringend opsoek na dieselfde dokter. Hetsy in SA of oorsee.

Of dalk kan dokter net vir my die beskrywing gee. (biomo.....)

Soos ek gesê  het, dis dringend.

Dankie en groete,
Helena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Helena
Dit is seker Biomolekulere terapie en dit is 'n alternatiewe vorm van medisyne. Ek is nie bewus van enige iemand met die spesialiteit in SA nie. Miskien sal Dr Debbie Smith weet? Post bietjie op haar forum? http://www.health24.com/experts/Natural_Expert/979-993.asp
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/11

Hallo Helena
Dit is seker Biomolekulere terapie en dit is 'n alternatiewe vorm van medisyne. Ek is nie bewus van enige iemand met die spesialiteit in SA nie. Miskien sal Dr Debbie Smith weet? Post bietjie op haar forum? http://www.health24.com/experts/Natural_Expert/979-993.asp
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement