advertisement
Question
Posted by: me | 2009/01/15

opperasie sny wat brand

hi,

ek het my borste in dec lat doen en ekt die laaste steek wat veronderstel was om optelos maandag uitgehaal, want dit het daar gebrand, dit brand nogsteeds, ek het BC56 gekry om op te smeer, sal dit die wond gesond maak? want dis net op die punt wat dit brand, en dis waar die steek was. hoe lank vat dit gewoontlik vir so n sny om reg te kom?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Me
Enige antiseptiese room sal goed wees om daar te gebruik. As die wond rooi en warm is of etter dreineer moet jy dat jou dokter kyk. Soms sny hulle deur 'n klein vel senuweetjie wat dan kan ongemaklik wees vir 'n paar maande tot dit weer aangegroei het.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement