advertisement
Question
Posted by: Sammy | 2009-02-17

Q.

Ophou rook en anti-depressante

Ek gebruik Cilift 20mg vir angstigheid en depressie. Ek wil graag ophou rook en het Quit spray gekry. Die bestandele daarin is nikotien en alkohol. Ek het al gehoor as jy op anti-depresasnte is mag jy nie eintlik alkohol gebruik nie, kan die alkohol en nikotien in die sproei nadelig wees as dit saam met die Cilift gebruik word?

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hi Sammy
Die alkohol inhoud van die Quit spray is redelik laag en behoort nie probleme te gee nie. Ek het sommer gekyk of daar enige kruie in die Quit is wat dalk met die Cilift kan inmeng en dit lyk ook nie so nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement