advertisement
Question
Posted by: Gina | 2010/02/16

Ophou rook

Middag Dokter,

Ek wil baie graag ophou rook en kry dit reg vir so 3 dae, dan begin ek weer.... wat kan ek doen?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gina
Die beste is om maar 'n rookstaak plan soos Alan Carr s'n te volg en dan 'n kombinasie van nikotien plakkers en kougom te gebruik om jouself te speen van die sigarette. Probeer ook eers om af te kom na so 5 sigarette per dag voor jy probeer ophou want dit is verskriklik moeilik om van 15-20 na niks te gaan.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/16

Hallo Gina
Die beste is om maar 'n rookstaak plan soos Alan Carr s'n te volg en dan 'n kombinasie van nikotien plakkers en kougom te gebruik om jouself te speen van die sigarette. Probeer ook eers om af te kom na so 5 sigarette per dag voor jy probeer ophou want dit is verskriklik moeilik om van 15-20 na niks te gaan.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement