advertisement
Question
Posted by: pixie | 2009/03/04

Ophou rook

More Dokter,

Dit is my tweede probeerslag om op te hou. Verlede keer het ek vir 3 weke opgehou en ek was heeltyd hondsiek gewees... ek het die allerverskriklikste sere in my mond en keel gehad - seker maar die gif wat uitkom? Wat kan ek addisioneel hierdie keer doen / drink om die siektes en sere te voorkom? Is daar ' n goeie detox / aanvuller (ek drink reeds centrum en addisionele vit.c ) wat ek kan drink?

Baie dankie :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pixie
Drink baie water, vermy koffie, coke, sjokolade vir ten minste 10 dae, drink 3 glase suiwer vrugtesap of eet ten minste 3 vrugte en 2 groentes per dag, en drink 'n immuun booster soos Immunochoice of Moducare of Viral choice C. Mens kan vir 'n week tot 10 dae griepsimptome of maag simptome kry soos die nikotien uitwerk, byt net vas. Sterkte - dit is 'n goeie besluit
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement