advertisement
Question
Posted by: Ria | 2009/02/19

Opgswelde maag, naar en winderig

Ek sukkel die afgelope 2jaar met ' n opgswelde en seer buik. Ek het sooibrand en voel naar en sukkel met hoofpyn. Ek het ook geen energie meer nie en voel heeldag moeg. Ek eet min want ek voel versadig maar ek tel gewig op.( 10kg in 1jaar). Ek bring ook gereeld winde op wat lastig raak veral as die sooibrand opgehou het. Soms kry ek so ' n lam pyn gevoel in my linker arm en kan skaars my arm optel dan moet ek so bietjie le totdat die pyn oorgaan, daarna voel ek naar.Soms voel ek koorsig veral deur nie nag Ek het gegaan vir gastroskopie verlede maandag en gebruik nou OMAZ 20 .

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ria
Probeer ook probiotika saam gebruik en iets soos Spasmopep vir die winde. Het jy al jou skildklier laat toets? En het jou dokter al 'n EKG gedoen om te kyk of jy hartprobleme het?
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: CD again | 2009/02/20

jy kan die medikasie oor die toonbank koop. Jy kan by ' n buitepasiente kliniek vir die EKG en bloedtoetse gaan
Dr Bets

Reply to CD again
Posted by: Ria | 2009/02/20

dr Bets
Ek het nie gegaan vir ' n EKG nie en ook nog nie my skildklier laat toets nie.
Wat behels ' n EKG en waar kan ek gaan vir so iets, ek het nie ' n mediesefonds nie.
Kan ek die medisyne( probiotika en spasmopep ) oor die toonbank koop of moet ek ' n voorskrif he?
Dankie.

Reply to Ria

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement