advertisement
Question
Posted by: Gerda | 2009/05/13

Operasie

Hallo dr,
Ek het hart ritme probleme en gebruik bilicor op die oomblik. Ek moet ingaan vir abdominal histerektomie. Wat is die gevare wat die narkose vir my inhou? Moet ek eers met die narkotiseer praat, of sal dit nie nodig wees nie?
Laat weet asb, ek is effe skrikkerig!!

Dankie
Gerda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gerda
Jy moet defnitief met die narkotiseur praat voor die tyd as jy kan. Vra jou dokter wie hy gaan gebruik en bel die narkotiseur vooraf sodat hy die nodige toetse kan doen en die voorbereiding kan tref vir jou narkose - dit gaan bepaal watter middels hy gaan gebruik en watter noodmiddels hy byderhand moet hou.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement