advertisement
Question
Posted by: Helena | 2010-07-29

Op soek na ''n WONDER MIDDEL!!!

Hallo Dokter

Ek het sowat 30kg om te verloor. Ek is tans op Relislim en stap daagliks. Ek het tot dusver 7kg af geskud en kom agter ek het los velle.

Is daar ''n room wat ek aan my lyf kan smeer, wat rek merke en los velle weer " styf"  kan maak? Of sal Tissue Oil werk?

Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Helena
Nee Tissue Oil gaan nie werk nie - die vel sal geleidelik krimp oor 'n periode van 'n paar maande, as jy gereeld bevogtig en masseer sal dit help om die elastisiteit en vel tonus te verbeter. Jy moet ook sorg dat jy genoeg water drink om jou vel te hidreer. Jy kan ook 'n vel verfermer gebruik soos NIVEA body Firming Lotion Q10Plus maar moenie wonderwerke verwag nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-07-29

Hallo Helena
Nee Tissue Oil gaan nie werk nie - die vel sal geleidelik krimp oor 'n periode van 'n paar maande, as jy gereeld bevogtig en masseer sal dit help om die elastisiteit en vel tonus te verbeter. Jy moet ook sorg dat jy genoeg water drink om jou vel te hidreer. Jy kan ook 'n vel verfermer gebruik soos NIVEA body Firming Lotion Q10Plus maar moenie wonderwerke verwag nie!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement