advertisement
Question
Posted by: stefanie greyling | 2011/06/24

op geblaas en baie seer tydens menstruasie

Help asb. Elke keer as ek menstrueer, dan het ek erge maagkrampe en my dikderm voel asof dit wil bars. Ek het n spastiese dikderm en het so 3 jr terug gegan vir sooibrand operasie wat hulle jou maagklep toemaak, so met die gevolg is ek kry nie my winde uit nie. Ekt al al die pille probeer en niks help nie. Eks raadop en baie bekommerd. Dis baie seer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You could try going on the Pill. This may help.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/08/06

Goeie dag, Ek het baie seer tydens menstruasie. Dit was nooit die geval nie. Ek het so 3 maande terug vir 27 dae op n slag aanhoudend gebloei. Ek het n dr gaan sien wat my pille gegee het om die bloeding dadelik te stop en op die pil gesit (oval). Die maand was my eerste menstrausie nadat ek met die pil begin het en dit is so seer dat dit voel of my baarmoeder en pypies uit mekaar wil skeer! Enige raad?

Reply to Anonymous
Posted by: gynaedoc | 2011/06/28

You could try going on the Pill. This may help.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement